AVN Adult Entertainment Expo

Bo: Linte word geknip op 2014 se ekspo. Onder: Porno-sterre by die vloervertoning in 2015.

Die AVN Adult Entertainment Expo (AEE) is ’n konvensie en handelskou vir die volwassevermaakbedryf wat elke jaar in Januarie in Las Vegas, Nevada, gehou word. Dit word deur die tydskrif AVN geborg. AEE is die grootste handelskou vir pornografie in die VSA.[1] In 2007 het meer as 30 000 mense dit bygewoon en 355 maatskappye uitstallings gehad.[2]

  1. Stephen Clark (1 April 2006). "Ex-stripper evangelizes to sex industry". The Seattle Times. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Desember 2007. Besoek op 4 Januarie 2008.
  2. "Adult Tradeshow hits Las Vegas". networkinvegas.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2015. Besoek op 31 Mei 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy